[00:00.000] |
作词 : Niel Schoombee |
[00:01.000] |
作曲 : Niel Schoombee |
[00:12.262] |
Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat |
[00:20.334] |
Die ligte in die nag maak dit duidelik |
[00:24.250] |
Soms is dinge net te tydelik |
[00:28.255] |
En woorde kan ook net soveel belowe |
[00:36.114] |
Toe ek jou sien weet ek jy's verbode |
[00:40.275] |
En al wat ek wou doen is praat |
[00:43.997] |
Maar toe is dit te laat |
[00:48.183] |
Jy laat my brand |
[00:50.163] |
Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
[00:54.266] |
My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
[00:57.990] |
Ek wou regtig nie myself verloor |
[01:01.742] |
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy |
[01:06.160] |
Gebruik soos jy my hande in die donker lei |
[01:10.158] |
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly |
[01:14.263] |
Ek weet nie wat dit is nie maar dit, |
[01:19.290] |
Dit brand in my |
[01:20.566] |
Vuur op die water, ys na die front |
[01:24.768] |
Ek en jy brand af tot op die grond |
[01:28.585] |
Vuur op die water, ys na die front |
[01:32.722] |
Ek en jy brand af tot op die grond |
[01:36.021] |
So wat dan? |
[01:37.964] |
As die oggend kom en ons moet aangaan |
[01:44.264] |
Weet ek is nie een vir opgee, |
[01:48.304] |
Maar as ek moet sal ek jou tyd gee |
[01:52.293] |
Blus my vuur wat jy so gretig aansteek |
[01:58.237] |
Dis mense soos jy wat 'n hart breek |
[02:02.233] |
So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry? |
[02:06.158] |
My vingers brand maar ek wil bly |
[02:10.185] |
My vingers brand maar ek wil bly |
[02:14.100] |
Jy laat my brand |
[02:16.239] |
Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
[02:20.194] |
My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
[02:23.908] |
Ek wou regtig nie myself verloor |
[02:27.785] |
Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy |
[02:32.174] |
Gebruik soos jy my hande in die donker lei |
[02:36.254] |
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly |
[02:40.062] |
Ek weet nie wat dit is nie maar dit, |
[02:45.169] |
Dit brand in my |
[02:46.525] |
Vuur op die water, ys na die front |
[02:50.559] |
Ek en jy brand af tot op die grond |
[02:54.628] |
Vuur op die water, ys na die front |
[02:58.423] |
Ek en jy brand af tot op die grond |
[03:02.758] |
Vuur op die water, ys na die front |
[03:06.664] |
Ek en jy brand af tot op die grond |
[03:10.709] |
Vuur op die water, ys na die front |
[03:14.699] |
Ek en jy brand af tot op die grond |
[03:18.190] |
Jy laat my brand |
[03:20.235] |
Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
[03:24.258] |
My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
[03:27.962] |
Ek wou regtig nie myself verloor, verloor |
[03:32.757] |
Tot op die grond! |