| [00:00.000] |
作词 : Johan Oberholzer |
| [00:01.000] |
作曲 : Johan Oberholzer |
| [00:08] |
Waar gaan jy speel met jou maatjies? |
| [00:12] |
Waar gaan jou spore toe waai? |
| [00:18] |
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil? |
| [00:22] |
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek? |
| [00:31] |
Wat los ons oor vir ons kinders? |
| [00:36] |
Wat gaan ons eendag kan wys? |
| [00:40] |
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet? |
| [00:44] |
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan? |
| [00:53] |
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind |
| [00:59] |
Belowe jy sal my aan die einde vind |
| [01:03] |
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou |
| [01:10] |
En jou veilig hou |
| [01:11] |
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind |
| [01:17] |
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind |
| [01:21] |
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou |
| [01:27] |
Ek belowe jou: Die land behoort aan jou |
| [01:35] |
Wat het geword van die liefde? |
| [01:40] |
Wat het geword van die droom? |
| [01:44] |
Trane van duisende val op die sand |
| [01:49] |
En die bome laat streker groei in landery |
| [01:57] |
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind |
| [02:03] |
Belowe jy sal my aan die einde vind |
| [02:07] |
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou |
| [02:14] |
En jou veilig hou |
| [02:16] |
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind |
| [02:22] |
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind |
| [02:27] |
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou |
| [02:32] |
Ek belowe jou: Die land behoort aan jou |
| [02:39] |
Die land behoort aan jou |
| [02:43] |
Ek belowe jou |
| [02:44] |
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind |
| [03:00] |
Belowe jy sal my aan die einde vind |
| [03:04] |
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou |
| [03:11] |
En jou veilig hou |
| [03:13] |
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind |
| [03:18] |
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind |
| [03:23] |
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou |
| [03:29] |
Ek belowe jou |
| [03:31] |