Sterk Soos 'n Leeu

Sterk Soos 'n Leeu

歌名 Sterk Soos 'n Leeu
歌手 Brendan Peyper
专辑 Sterk Soos 'n Leeu
原歌词
[00:00.000] 作词 : N. Schoombee/B. Peyper
[00:01.000] 作曲 : N. Schoombee/B. Peyper
[00:17.217] Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit
[00:21.070] Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan le ne
[00:24.868] Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
[00:28.654] Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie
[00:32.401] Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy jy weet dit
[00:36.300] Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie
[00:40.135] Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
[00:43.985] Dit maak nie saak hoe die wind gaan le nie
[00:48.118]
[00:48.715] So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun
[00:55.340] Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
[00:58.920] Jy moet veg sodat jy kan leef
[01:03.028] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[01:06.652] Kyk net op jy's nooit meer alleen
[01:10.832] Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
[01:14.295] Sonder vrees jy's nie bang om te leef
[01:18.586] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[01:26.152] So sterk soos 'n leeu
[01:30.509]
[01:35.569] Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid
[01:39.675] Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skadu
[01:43.487] Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
[01:47.320] Die adrenalien raak ook nooit op nie
[01:51.169] Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit
[01:55.051] Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie
[01:58.831] Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
[02:02.678] Die adrenalien raak ook nooit op nie
[02:07.015]
[02:07.609] So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun
[02:14.025] Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
[02:17.626] Jy moet veg sodat jy kan leef
[02:21.718] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[02:25.510] Kyk net op jy's nooit meer alleen
[02:29.463] Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
[02:32.932] Sonder vrees jy's nie bang om te leef
[02:37.156] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[02:45.657] So sterk soos 'n leeu
[02:48.978]
[02:56.047] Soos jou silhoeët reis oor die horison
[03:01.905] Sal die wêreld weet daar's iets wat kom
[03:10.445] As jy brul in die nag maak die sluise oop
[03:17.197] As die sterre brand begin jy skyn
[03:23.947]
[03:24.320] So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun
[03:30.750] Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
[03:34.502] Jy moet veg sodat jy kan leef
[03:38.534] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[03:42.485] Kyk net op jy's nooit meer alleen
[03:46.124] Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
[03:49.699] Sonder vrees jy's nie bang om te leef
[03:53.931] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[04:02.056] So sterk soos 'n leeu
[04:10.003] So sterk soos 'n leeu
歌词翻译
[00:17.217] 你握紧梦想,从不放弃
[00:21.070] 你不再逃避
[00:24.868] 不管敌人怎么说
[00:28.654] 不管风如何平息
[00:32.401] 你都在寻找
[00:36.300] 你的激情,你的梦想,没有什么能阻止你
[00:40.135] 不管敌人怎么说
[00:43.985] 不管风如何平息
[00:48.715] 你像狮子一样强壮;你咆哮起来,让大地轰鸣
[00:55.340] 你感受到意志的力量,你有一个计划
[00:58.920] 你必须战斗才能活下去
[01:03.028] 你知道你像狮子一样强壮
[01:06.652] 你不再孤单
[01:10.832] 你相信自己是有福的,你的伙伴在支持着你
[01:14.295] 为了生存,你无所畏惧
[01:18.586] 你知道,
[01:26.152] 你像狮子一样强壮
[01:35.569] 你相信激情,你分享它;你活在那自由之中
[01:39.675] 它流过你的血管;你站立在那阴影里
[01:43.487] 夜火不会阻止你
[01:47.320] 肾上腺素也耗之不尽
[01:51.169] 你勇往直前,义无反顾
[01:55.051] 梦想永远属于你
[01:58.831] 夜火不会阻止你
[02:02.678] 肾上腺素也耗之不尽
[02:07.609] 你像狮子一样强壮;你咆哮起来,让大地轰鸣
[02:14.025] 你感受到意志的力量,你有一个计划
[02:17.626] 你必须战斗才能活下去
[02:21.718] 你知道你像狮子一样强壮
[02:25.510] 你不再孤单
[02:29.463] 你相信自己是有福的,你的伙伴在支持着你
[02:32.932] 为了生存,你无所畏惧
[02:37.156] 你知道,
[02:45.657] 你像狮子一样强壮
[02:56.047] 如同你的轮廓掠过地平线
[03:01.905] 全世界都知道重要的一刻即将来临
[03:10.445] 当你在夜晚咆哮时,枷锁打开
[03:17.197] 当星星在燃烧时,你开始闪耀
[03:24.320] 你像狮子一样强壮;你咆哮起来,让大地轰鸣
[03:30.750] 你感受到意志的力量,你有一个计划
[03:34.502] 你必须战斗才能活下去
[03:38.534] 你知道你像狮子一样强壮
[03:42.485] 你不再孤单
[03:46.124] 你相信自己是有福的,你的伙伴在支持着你
[03:49.699] 为了生存,你无所畏惧
[03:53.931] 你知道,
[04:02.056] 你像狮子一样强壮
[04:10.003] 你像狮子一样强壮